VERVOLGDES, DIE

ISBN: 9780796319210

In Die vervolgdes vertel Jacqueline Leuvennink aangrypende ware verhale uit die vervolgde kerk. Sy gee ook praktiese raad oor wat ons in Suid-Afrika kan doen om die vervolgdes by te staan en waarvoor ons kan bid. DiƩ verhale is sowel onstellend as inspirerend. Die boek kan ook met vrug in jou eie stiltetyd of as groepsbybelstudie gebruik word.
R 200.75
Aflewering Ingesluit