VERSAMELDE PO�SIE

ISBN: 9780624075868

Dirk-der-Duisende was nie net ’n groot skeppende gees en eersterangse vakman nie, hy was ook die gewete van die gemeenskap. Iemand wat intens gerig was op die aard en kwaliteit van sy volk, sy land en sy tyd. Hy het die vermoë gehad om tot die breë publiek te spreek, daarom is sy invloed vandag steeds omvangryk en bepalend.
R 433.77
Aflewering Ingesluit