VERGENOEG (2017-UITG)

ISBN: 9780624082439

Die verhaal speel af op 'n fiktiewe dorp: Vergenoeg. Dit kan dalk "verweg genoeg" beteken, of miskien ook "tevrede genoeg". Maar dit maak nie veel saak nie. Want dit gaan oor dogters, susters en moeders – 'n boek wat uitnemend gerig is op vroue. 

Mooi is die lewe, soos die digter sê, en die dood is mooi.

R 267.32
Aflewering Ingesluit