ONBETEUELDE LIEFDE

ISBN: 9780624077626

Internasionale model Isabella Santarelli keer terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, met die droom om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul familieplaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger...

R 90.79
Aflewering Ingesluit