LADY ANNE: A CHRONICLE IN VERSE

ISBN: 9780798175180

Dié Engelse uitgawe van die bekroonde bundel Lady Anne is ’n hoogtepunt in Krog se loopbaan. Die eietydse skrywerstem (‘the bard’) word vervleg met dié van Lady Anne Barnard, ’n Skotse aristokraat aan die Kaap in die laat sewentienhonderds. Dis verse wat steeds resoneer, soveel jare ná die aanvanklike Afrikaanse uitgawe in 1989.

R 252.19
Aflewering Ingesluit