JAGVELD

ISBN: 9780798175708

Spanningsverhaalkoning Deon Meyer het naas sy topverkoperromans ook sy skryfvinger in ’n aantal film-pasteie. Vir die eerste keer is vier van sy Afrikaanse draaiboeke nou saam te lese: Jakhalsdans, Die laaste tango, Die ballade van Robbie de Wee en ook 2017 se Jagveld. Vermaak op sy beste!
R 297.59
Aflewering Ingesluit