INDEKS

ISBN: 9780798172967

Met ’n meer liriese aard, toeganklikheid en innige menslikheid is Indeks ’n hoogtepunt in Hambidge se oeuvre.Hierdie uiters volwasse bundel reis op uitgebreide paaie na wat die wese is van die digkuns. Die digter is in konstante gesprek met die woord en die moontlikhede wat die woord bied. Haar vermoë om die woord se wisselende buie, in gesprek met ander woorde, raak te sien en te benut, is nog nooit só suksesvol aangewend nie.
R 191.67
Aflewering Ingesluit