HAAR MA SE KIND

ISBN: 9780796318602

Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat by hulle inwoon. Vakansies gaan sy gereeld na Ma-Lea in Worcester, tensy Jo-Anne al die pad van Londen af kom kuier. Dan roer sy nie, want tussen hulle is daar ’n baie spesiale band.Volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind. Maar wie gaan dit vir haar sê?
R 190.66
Aflewering Ingesluit