BESTE SPOOKSTORIES VAN CJ LANGENHOVEN, DIE

ISBN: 9780624076919

Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing – nou in sagtebandformaat – verteenwoordig die ‘bestes’ binne die genre waarin ou gunstelinge soos Bestelling met ’n spook weer nuwe lewe kry.

Dis ’n bundel toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en grillerige situasies plaas, altyd met ’n kragtige slot: boeiende leesstof vir oud en jonk!
R 216.89
Aflewering Ingesluit