BEER EN DIE KLAVIER, DIE

ISBN: 9780798175142

Op ’n dag kom ’n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin ’n reis wathom ver van sy huis af neem – na ’n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .
R 161.40
Aflewering Ingesluit