BAK VIR PRET & PROFYT

ISBN: 9780798162524

Die boek is vir almal wat wil bak - om te verkoop of net vir die lekker. Met al die wenke van ’n professionele bakster en spysenier sal almal verseker wees van sukses. Die eerste hoofstuk bespreek die besigheidsasperkte. Die boek bevat meer as 90 unieke resepte geskik vir tuisnywerhede, spyseniering en markte. Die pragtige kleurfoto’s gee wonderlike idees vir versiering.
 

R 292.54
Aflewering Ingesluit