ATROPOS

ISBN: 9780795801020

Soos die draad van die lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutbundel van herinneringsgedigte oor die jeug, deur die mediese beroep tot waar die draad finaal geknip word – gedigte oor sterflikheid en verlies. Die wêreld van geneeskunde word ryklik ontgin en die gedigte in Atropos is fyn waarnemings van die natuurlike en menslike kondisie, gekenmerk deur vernuftige interaksie tussen betekenis en klank.
R 216.89
Aflewering Ingesluit