ANDER VROU SE ROK, 'N

ISBN: 9780624074700

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar ’n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie.
Ouma Betta probeer van Zia ’n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar kêrel wil ’n ordentlike vrou hê wat nie skandes maak nie. Toe Zia se onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars.
Dan begin Zia by ’n nuwe, kreatiewe werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar Zia kan hul chemistry nie ontken nie.

R 211.84
Aflewering Ingesluit