AMRAAL

ISBN: 9780624075615

Die storie van AMRAAL en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibië tot in Gobabis. ‘n Oorrompelende historiese roman wat ‘n versweë geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans. Die verhaal is geanker in die kronieke van die Khoi, maar temas soos die strewe na reg en geregtigheid gee daaraan ‘n tydlose kwaliteit.

R 282.46
Aflewering Ingesluit