ABEL SE LOT (B-FORMAAT)

ISBN: 9780798172653

Die bloedstollende opvolg op Abel se ontwaking. Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?
R 242.11
Aflewering Ingesluit