50 Upcycling-projekte

ISBN: 9780798169202

Kyk met nuwe oë na ou goed en omskep dit in iets pragtigs en bruikbaar. Met die hulp van Misi Overturf,  kreatiewe konsultant, word nie minder nie as 50 projekte onderneem, wat in vaardigheidsvlak wissel van maklik to gevorderd. Die projekte, wat voorsiening vir die hele huis maak, bevat duidelike stap-vir-stap instruksies en gedetailleerde foto’s om goeie resultate te verseker. Daar's idees vir beligting, stoorplek, meubels, geskenke en die tuin.
R 368.20
Aflewering Ingesluit