1795

ISBN: 9780624073307

Die winter van 1795. Die Kaap is nog Hollands, maar nie meer vir lank nie. Die Engelse lê geanker by Simonstad.


Dan Sleigh het in Eilande die Kaapse pionierstyd tydloos verwoord, en in 1795 sien ons die laaste Kaapse maande onder die Kompanjiesvlag. Sleigh skryf met ’n onfeilbare aanvoeling vir die konflikte en hartstogte wat die totstandkoming en verval van gemeenskappe onderlê.

1795 was die wenner die Groot Romanwedstryd 2015.
R 342.98
Aflewering Ingesluit