TIMMERTAK SE NUWE AVONTURE

ISBN: 9780798171496

Timmertak woon saam met Ouma Kwas in Wikkelwoud. Abigael, die towerspinnekop wat in sy hoed woon, veroorsaak die mees verspotte avonture met haar towerspreuke.    Timmertak was een van die gewildste karakters in die topverkoper  Storieman­­-reeks. Hierdie vier splinternuwe stories is meer kostelik en betowerend as ooit.
R 196.71
Aflewering Ingesluit