WIELIE WALIE WOELWATERS: KAREL KRAAI

ISBN: 9780798170567

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Kinders leer tel tot 20 saam met Karel Kraai, Wielie Walie se slim kraai met sy kitaar. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat hul by die huis kan speel en ook ’n liedjie of twee, is dit pret om te leer!
R 146.27
Aflewering Ingesluit