LIEWE HEKSIE LEESBOEK 2

ISBN: 9780798168922

In Liewe Heksie: Leesboek 2 leer Heksie hoe om ’n motor te bestuur, maak sy die koning per ongeluk weer gesond en ontdek sy die toorwoorde om vir Griet te laat verskyn.Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3- tot 6-jariges. 

Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

R 146.27
Aflewering Ingesluit